Life Coach
Christa Randlehoff
Christa Randlehoff is ’n toegewyde vrou en mamma wat glo dat gesonde gesinne die sleutel is tot ’n beter wêreld. As ’n voormalige tuisonderrig-ma het sy haar kinders met ’n karakterbou-benadering grootgemaak. Haar soeke na antwoorde oor menslike potensiaal het haar gelei na die Neuro-Coach Metode, waar sy nou daagliks genesing sien deur die gebruik van die TNCM en God-gegewe gawes. Through clarity and non-judgemental awareness we can heal and grow into mature authentic humans, powerful enjoying our lives to inspire others too.
Phone Number
Website Address
